Vonke spat by KKNK

Die wedywering tussen vier studentegroepe om vanjaar se Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) in te palm, kan een van die hoogtepunte by die KKNK 2005 wees. Die toneeltekste wat deur die Tshwane Universiteit van Tegnologie en die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat ingeskryf is, is hiervoor gekeur en met Sanlam-borgskappe van R25 000 elk …

Gedigte van René Malan

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Branders Branders breek uit oor my gemoed verander in wit skuim soos my gedagtes - klots hard teen die rotes soos my emosies daarmee wegsterf. My hartseer spoel uit op die strand tussen die …