Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Spencer Myer

Spencer Myer, wat onlangs die eerste prys in die 2004 Unisa Internasionale Klavierkompetisie in Pretoria gewen het, is een van die opwindendste pianiste van sy ouderdom.

Gepubliseer deurRoekeloos15/04/200525/10/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Spencer MyerLos kommentaar op Spencer Myer

Skud jou biscuit

Pieter Koen se Welkom in my Wêreld is lekker luister- en dansmusiek

Gepubliseer deurRoekeloos14/04/200525/10/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Pieter KoenLos kommentaar op Skud jou biscuit

Tassenberg Rock Show, Cederbergfees

Is dit dagga wat ek ruik? Ek neem aan die persoon wat dit rook het ook die sitplekke uitgepak. Ek hou van sit, maar by 'n rock show? Is ek terug in Port Elizabeth?

Gepubliseer deurRoekeloos13/04/200503/05/2017Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Abel Kraamsaal, Cederbergfees, Delta Blue, Gerald Clark, Gian Groen, Jan Blohm, Jesse Jordan, Trompie is doodLos kommentaar op Tassenberg Rock Show, Cederbergfees

Verkeer

Motors in hoë digtheid in 'n beperkte ruimte.

Gepubliseer deurRoekeloos07/04/200525/10/2016Gepubliseer inTeaterLos kommentaar op Verkeer

Erwe

Erwe deur Adriaan Meyer is die U.S. Drama Departement se inskrywing vir die Sanlam prys vir Afrikaanse teater wat die Departement verlede jaar gewen het met George Weideman se stuk My Plaas se naam is Vergenoeg. Meestersstudent Adriaan Meyer het verlede jaar vir die teks en regie van Prinsloo Versus die Jong Kanna vir die …

Lees meer "Erwe"

Gepubliseer deurRoekeloos04/04/2005Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Adriaan Meyer, George Weideman, KKNKLos kommentaar op Erwe

The Government Inspector

Bekende akteur en regisseur Ralph Lawson behartig die regie van The Government Inspector vir die U.S. Drama Departement.

Gepubliseer deurRoekeloos22/03/200522/05/2009Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Nicolai Gogol, Ralph LawsonLos kommentaar op The Government Inspector

Inconsistant Behaviour

Jy sal verskoon word as jy Jesse Jordan nie raaksien as hy langs jou by die kroeg staan nie.

Gepubliseer deurRoekeloos22/03/200525/10/2016Gepubliseer inMusiekLos kommentaar op Inconsistant Behaviour

Godinne op die Grondpad

Kyk, Anna Davel is 'n Cutt Glass-vrou, so uit die staanspoor weet jy sy kán sing.

Gepubliseer deurRoekeloos21/03/200525/10/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Anna Davel, Matthys Maree, Mauritz Lotz, Toast CoetzerLos kommentaar op Godinne op die Grondpad

R44 000 op spel vir radiodramas

Voornemende deelnemers aan vanjaar se tiende Sanlam/RSG-radiodramakompetisie het kans tot 30 Junie 2006 om hul inskrywings af te rond en in te dien.

Gepubliseer deurRoekeloos20/03/200525/10/2016Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Sanlam/RSG-radiodramakompetisieLos kommentaar op R44 000 op spel vir radiodramas

André Schwartz

André Schwartz is op 13 Februarie 2005 in Johannesburg aangewys as die wenner van die Naledi toekenning vir die beste vertolking in 'n musiekspel vir sy rol as The Phantom in The Phantom of the Opera.

Gepubliseer deurRoekeloos17/03/200525/10/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: André SchwartzLos kommentaar op André Schwartz

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 1 341 1 342 1 343 1 344 1 345 … 1 392 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Jo Black & Band – Akoesties
  • Plastiekwêreld
  • Rooilig Soene
  • Verseker Beter
  • PowerBall vs PowerBall Plus: What’s the Difference?

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier
Loading Comments...