Dis Gert Bekker soos jy hom ken -
Ek Herhaal Jou
Sjoe! Mens wil net luister en droom en elke nou en dan 'n klein bietjie huil wanneer jy na die toonsetting van Ingrid Jonker se gedigte luister.
My man – Jaccques Brel
Naas die operakomponis Giacomo Puccini is Jacques Brel waarskynlik die grootste liedmaker van die 20ste eeu.
Seisoen
produksie wat snit vir snit bewys dat Theuns Jordaan 'n intuïtiewe passie het vir die taal en die melodieë waarmee hy skep.
As die doedelsak vir jou speel
Die woorde dawer met 'n tipiese Kaapse aksent oor die ongelukstoneel: "Beheer dit is Ambulans 34 hie met twee geletjies vir die trippel H".
Monoloog in Stereo
Die liedjies is stadiger - rock ballades, sou ons hulle kon noem, maar moenie nou begin dink aan Richard Marx se "Hazard" en terselfdertyd julle Disprins begin fynmaal en in hompe saam met Ricoffy afsluk nie (asseblief). Dink eerder Metallica se ballades, want Fokofpolisiekar is per slot van sake 'n rock band en slapvoël-rock sit nou maar eenmaal nie in hul broeke nie ...
Human
Rod volg die rustige, konserwatiewe pad met sy nuwe CD, Human.
‘n zoeloe op my stoep
Onderhoud met Ludwig Wagner van Zuluspice.
‘n Verslag aan dr. Johan
'n Verslag aan Johan, my neuroloog, oor die gebeure van 26 Oktober 2004
Gedigte van Aneske Goosen
Die geur van liefde waai deur haar gemoed.
