Die Herman van Veen Foundation fokus veral op die regte van die kind. Sy doelstelling is onder andere om kleinskaalse projekte in ontwikkelende lande en Nederland te ondersteun en om kinders die geleentheid te gun om hul talente, kreatiwiteit en menswaardigheid te ontwikkel.
Mari Borstlap
In dié onderhoud maak Haydee Hollander kennis met 'n bekende Borstlap-afstammeling, Mari Borstlap.
Exciter
Depeche Mode se nuwe album Exciter.
Die Huis van Bernarda Alba
Die US Drama Departement bied Uys Krige se Afrikaanse vertaling van Federico Lorca se klassieke stuk, Die Huis van Bernarda Alba aan. Magisterstudent Suzaan Keyter is die regisseur. Die stuk is gesetel in plattelandse Spanje waar 'n nuut geweduwede matriarg, Bernarda Alba, met haar vyf dogters woon. Die moeder onderdruk haar dogters en onder die …
Gerhard Steyn
Die musiekbedryf staan reeds verstom oor die spoed waarmee Gerhard Steyn groei as kunstenaar "He grew claws overnight" is Judith, sy bestuurder en agent, se mening. Judith sê: "Ek het so amper 3 jaar gelde 'n ou onder 'n doringboom sien kitaar speel.. ongeskeer, T-hemp en deurmekaar hare. Net hy en sy kitaar. Ek sien …
Van Helsing
Van Helsing is ´n baldadige cowboy wat Dracula, Frankenstein en ´n weerwolf tegelykertyd op hul neuse laat kyk.
Jong jazzorkes se debuut
Die eerste openbare optrede van 'n nuut-opgeleide jeug jazzorkes gaan die finale item opvoer by die Kunstekaap Jeug Jazzfees by die Kunstekaap-Teater op Saterdag, 13 Augustus.
Media
Insig kondig onlangs aan: "Zoid - Gelukkig, gelowig, getroud."
André Swiegers
Tot ongeveer ses jaar gelede was Swiegers eerder bekend as songwriter vir 'n verskeidenheid van kunstenaars in Suid-Afrika.
Hoed af, Herman van Veen
Hoed Af, Herman van Veen word in die Europese pers as 'n "tornado van gevoelens" beskryf en inderdaad is Van Veen die soort kunstenaar wat jou hartsnare behoorlik en sekuur kan roer.
