Die jare sewentig is bekend vir skreeuende kitaarklanke, Abba, Sonja Herholdt, Grease en draaiende diskoligte op die maat van die Bee Gees.
Sleutelwoord Argiewe:Aardklop
Beeldskoon / But Beautiful
Pianis Rocco de Villiers en violis Annake de Villiers speel die beeldskoonste en bekendste melodieë.
Diskoers by Aardklop
Die gesprekke en gesonde debatte word voortgesit, maar vanjaar word dit meer toeganklik gemaak deur dit weer soos in die verlede om 08:30 aan te bied.
Amanda Strydom: Binnekamer
Dit was al lankal tyd vir ’n nuwe vertoning van musiekteater-diva Amanda Strydom.
Bekkige Bobbejaan se Afrika-avonture
Bekkige Bobbejaan ontmoet ’n klomp maats – seekoei vertel vir hom hoekom sy ore en sy oë op sy kop sit, hy gee vir skilpad ’n nuwe dop, dalk red hy die visse …
Sol y Sombra – ’n Heildronk op Uys Krige
Uys Krige, digter en skrywer, kon speel met die Afrikaanse woord.
Fees van die ongenooides
PG du Plessis bring Fees van die ongenooides verhoog toe.
Penumbra
Penumbra ondersoek die enigmatiese en hartseerverhaal van Helen Martins van Nieu-Bethesda se Uilhuis, wat haar lewe lank ’n buitestander was. Danser en choreograaf Nicola Haskins bied in dié dansteaterstuk ’n empatiese perspektief op Martins se gevoelens, drome en begeertes wat tot ’n obsessie gelei het. Met ’n dansgroep van UP se dramadepartement. Aardklop 2011 Beeld …
John Jacobs: Woorde sonder woorde
John Jacobs se Woorde sonder woorde is vir almal – maak nie saak of jy 5 of 75 is nie.
Doem
Rian van Heerden keer terug in 2011 met sy mees omstrede solovertoning nog!
