Dorings en rose steek die draak met paartjies aan die hand van komiese situasies en beeld ’n tipiese verhouding uit van hul eerste kys as kleuters tot hul laaste koppie koffie as bejaardes.
Sleutelwoord Argiewe:Aardklop
Die ware verhaal van Cornia Koekemoer en Botha Botha Botha
Getroud met rugby se twee gunsteling karakters, Cornia en Botha, het besluit dat die mense daar buite hul ware verhaal uit eie mond moet hoor – die een vóór Getroud met rugby begin het.
Die Bram Fischer-wals
Beroemd as die kommunis wat Madiba van die galg gered het, was Bram Fischer ook pa, provinsiale rugbyspeler, pianis, lief vir dans en die een helfte van ’n roerende Afrikaanse liefdesverhaal.
Bloed
Bloed is dikker as water.
Bittersoet
Die gevierde dramaturg Deon Opperman lewer ’n ode aan die mens se taaiheid te midde van weerloosheid.
Verblyfbesprekings vir Aardklop Nasionale Kunstefees nou oop
Besoekers aan vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom kan nou reeds verblyf bespreek.
2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Aardklop wenners aangekondig
Die produksies Mooi Maria, Rooiland, lig en …miskien het Saterdag by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees met die grootste pryse weggestap.
Lize Beekman: Woorde het vlerke
Musiek is ’n universele taal wat sonder onderskeid met al wat ’n mens is gesels.
Nuttige wenke vir Aardklop feesgangers
Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom begin die 4de Oktober.
