Ses van Suid-Afrika se beste kitaarspelers en musieklegendes op een verhoog.
Sleutelwoord Argiewe:Aardklop
Braai some more
Kom skud jou biskit en vier plaaslike musiekerfenis op Braaidag saam met Claire Johnston, Emo Adams, Karen Zoid, Chris Chameleon en ene Sarel Fourie.
Wie’s bang vir Virginia Woolf?
Om getroud te wees is nie vir sissies nie.
Wie drink wat?
Alkohol het ’n uitwerking, maak dinge beter, slegter, is ’n kruk.
Oorsee
Sê nou maar ’n apokalips. Sê nou maar ’n vloed. Sê nou maar Tafelberg is ’n eiland en sy bevolking oorleef na veertig jaar se stortreën.
Na-aap
’n Vertaling en verwerking van Franz Kafka se aangrypende A Report to an Academy waarin ’n aap, Rooi Piet, wetenskaplikes by ’n konferensie toespreek oor die verloop van sy lewe.
‘n Sondagoggend
Louw Venter is te sien in die Afrikaanse vertaling van skrywer Nick Warren se solotreffer Sunday Morning.
macbeth.slapeloos
Macbeth, bloedige gesant van die staat en generaal in die Skotse Leër, swig onder druk van sy ambisieuse vrou en pleeg koningsmoord.
Land van skedels
Land van skedels is ’n ruimtelike drama wat kyk na die Anglo-Boereoorlog en veral na die konsentrasiekampe.
Gevalle engel
Gevalle engel is ’n spanningsvolle menslike drama.
