Rock ’n roll-legendes word verewig in dié foto-uitstalling.
Sleutelwoord Argiewe:Aardklop
#aardklop13 Waansin
Ná die sukses van Vuurvoël en Amore is Biblioteek Musiekproduksies terug met ’n hartstogtelike mosaïek-opera.
#Aardklop13 Telbord
Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.
Weerberig
In dié groepuitstalling van 28 kunstenaars val die klem op die landskap as ’n barometer vir klimaatverandering, maar dit bied ook ’n blik op die toekoms en verlede van die mens as nasie.
Deursnit – Hennie Meyer
Hennie Meyer plaas ikone van ons verbruikersomgewing – in wese verganklik en vervlietend – binne die ru, ongerepte sfeer van die omgewing.
#Aardklop13 Ben, Babsie en familie
Ben, Babsie & familie, geskep in die vyftigerjare en voortdurend gepubliseer tot onlangs, is sonder
twyfel die gewildste strokiesprent nog in Rapport se geskiedenis.
Variété de Fauré
Die requiem van Gabriël Fauré is ’n gewilde, immergroen werk in die standaard- klassieke repertorium.
Forté: Kliphard Afrikaans
Ervaar hoe Afrikaanse musiek en die geskrewe woord ons menswees en bestaan uitlig, soms hartseer, ander tye meer komies.
Die Boulevard Harmoniste – Top a capella!
Die uitstaande Boulevard Harmoniste is so pas terug van ’n Europese konserttoer en gaan ’n besonderse program by Clover Aardklop aanbied.
De profundis clamavi
’n Program met hemelse en aardse musiek uit die 17de eeu, uitgevoer op oorspronklike barokinstrumente.
