Dis die vroeë 1900’s. Die naoorlogse pyn, smart en verlies lê nog vlak in die gemoed.
Sleutelwoord Argiewe:Aardklop
Bokkie Botha
Lelia Etsebeth is Bokkie Botha – ’n blonde lugwaardin met ’n groot haredos, groot skoene en groot drome.
As ek reg onthou
’n Beroemde akteur en ewe beroemde aktrise, albei afgetree, bevind hulself in dieselfde aftreeoord.
Affairs vir domkoppe
As jy soos ék nóóit na goeie raad luister nie, kom luister na my.
Risiko
Risiko is ‘n sielkundige riller – geskryf en geregisseer deur Schalk Schoombie -‘n sexy dodedans tussen liefde en wraak … die Doodsengel en sy minnares.
Master Harold en die boys
Athol Fugard se Master Harold en die boys speel af in 1950 – vyf jaar nadat die Tweede Wêreldoorlog tot ’n einde gekom het en twee jaar nadat die Nasionale Party aan bewind gekom het.
Liefde, Anna
Liefde, Anna bring die formidabele Anna Neethling-Pohl in al haar onsterflike glorie as aktrise, taalstryder en vuurvreter na die verhoog – met Sandra Prinsloo in die naamrol van haar eertydse mentor.
Kind Hamlet
Kind Hamlet is deels dokumentêr, deels ode; dog volkome teater.
Huis toe
The Homecoming word allerweë beskou as Harold Pinter se meesterwerk.
Hol
Hol: ’n holte of ’n leë ruimte binne-in.
