Vreemdelingskap en vervreemding is die deurlopende tema van die Engelse produksies wat vanjaar by Aardklop te sien is.
Sleutelwoord Argiewe:Afrika
Afrika-kaart
‘n Interaktiewe kaart van Afrika ontwikkel deur Harvard Universiteit.
‘n Plek in Afrika
Die produksie, ‘n Plek in Afrika, is ‘n mylpaal in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse musiek en word opgedra aan Nelson Mandela.
Umoja se stem in Engeland!
Gisteraand sit ek nog so in my flat hier in Londen en kyk na die nuus en hoe groot was my verbasing nie toe ek ´n SA getoi-toi op TV sien.
Call me by my name
Call me by my name is nou wel nie ´n Afrikaanse boek nie, maar Afrikaanssprekendes sal waarskynlik net so baie baat vind daarby as ons landgenote wat een van die ander inheemse tale of Engels praat.
