André P. Brink, een van die reuse- van die Suid-Afrikaanse literêre landskap, is Vrydag 6 Februarie 2015 oorlede.
Sleutelwoord Argiewe:André P. Brink
#Woordfees Orgie
Orgie, ‘n liefdesverhaal van “hy” en “sy”, deur misverstand vervreem, word hier vertel, of liewer “gewys”.
André P. Brink – Herinneringe aan Parys & Mediterreense Herinneringe
’n Keur uit André P. Brink se destydse boeke oor Parys en sy gunsteling Paryse en Mediterreense vertellings.
‘n Platsak KKNK
Jy hoef nie die laaste paar sente uit jou spaarvarkie te skud om die Absa KKNK vanjaar te geniet nie.
Elsa Joubert 91
In haar luisterryke skrywersloopbaan het Elsa Joubert wêreldwyd erkenning gekry vir romans soos Die swerfjare van Poppie Nongena.
Bidsprinkaan
Gebaseer op die boek van André P. Brink en verwerk deur Saartjie Botha. Bidsprinkaan is André P. Brink se vertelling van die lewensverhaal van Kupido Kakkerlak, die khoikhoi-bekeerling wat onder die leiding van eerwaarde James Read ‘n prediker en later ook ‘n sendeling geword het. ‘n Fassinerende aspek van Bidsprinkaan is Brink se omgang met …
Philida
André P. Brink se nuutste.
Philida
’n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers.
Herinneringe aan Parys
“Parys … die stad wat ek bo alle ander liefhet”
André P. Brink benoem vir Booker-prys
Die skrywer André P. Brink het die langlys van kandidate vir die gesogte Man Booker-prys gehaal.