Ons vier Sussie se grootste treffers!
Sleutelwoord Argiewe:Hennie van Greunen
Onderwêreld
Sal jy kom speel as die onderwêreld jou naam roep?
Shirley Valentyn
Watter rol speel logic tog in die huwelik?
Die Nagtegaal dramaskryf werkswinkel
Voornemende dramaturge word uitgenooi vir hierdie slypskool oor twee dae by die ABSA KKNK.
Die Naaimasjien
Hierdie eenvrouvertoning lei ons met deernis, humor en wysheid deur die lewe van die 81-jarige Magdaleen, op die dag waarop haar geliefde naaimasjien verkoop word.
Vier instellings wedywer in 2009 SPAT-toneelstryd
Die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) vir 2009 gaan vir die eerste keer tussen vier tersiêre instellings uitgespook word.
Jong Dames Dinamiet!
Dames, maak u reg vir die mees opwindende JDD vergadering ooit!
K
Toe Margit Meyer-Rödenbeck se ma in 2002 gediagnoseer is met kanker, het Margit en Hennie van Greunen besluit om ´n reis van twee vroue op die verhoog te sit, met die idee om ´n helende produksie daar te stel wat die sterwensproses demistifiseer. Die uiteinde: k ´n Splinternuwe Afrikaanse toneelstuk wat die lagspiere gaan oefen, …
Dowwe Dolla: Feesflerrie!
“Afrikaners is plesierig, en dan maak hulle so . en so . en sooo!” En waar daar plesierigheid is, daar is Dowwe Dolla. Dolla is die plakkaatpoppie vir al wat fees en jol in ons land is. Sy raak net effens deurmekaar met al die feeste, so het sy laas by neef Sarel se kersfeespartytjie …
Want ons kan / ‘Cause we can
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
