Kaapstad se tweede Cape Town Art Fair vind plaas vanaf 28 Februarie tot 2 Maart 2014.
Sleutelwoord Argiewe:Irma Stern
R15 miljoen se kuns weg uit Pretoriase kunsmuseum
Drie gewapende mans het glo ‘n lys gehad van wat hulle wou hê.
Stern haal nog ‘n rekord
Irma Stern se “Arab” is die week verkoop vir R17,2 miljoen.
R320 000 vir Congo woman sitting under a tree
Irma Stern se “Congo woman sitting under a tree” is gister vir R320 000 opgeveil.
Baie geld vir plaaslike kunstenaars
Verskeie Suid-Afrikaanse kunswerke is Maandagaand vir rekordpryse van die hand gesit by ‘n veiling van Strauss & Kie, die swakker kunsmark ten spyt.
Rekords vir SA skilderye
Suid-Afrikaanse skilderye het Woensdag tydens ‘n veiling in Londen drie rekords gebreek
Chris Barnard se kinders baklei vir ma se goed
“Hartchirurg Chris Barnard se kinders is ‘n in bitter stryd gewikkel oor die eienaarskap van ‘n Irma Stern-skets en ander aandenkings uit hul kindertyd.” Barbara Zoellner Frederick Barnard Christiaan Barnard Janet Silva Chris Barnard se kinders in hofgeding
Rekordbedrag vir SA kunswerk
“Irma Stern se olieverf-portret Gladioli, wat in 1939 geverf is, het groot sensasie veroorsaak toe dit vir ‘n rekordbedrag van R13,368 miljoen verkoop is.”
Rekordprys vir Irma Stern-skildery
’n Nuwe wêreldrekordprys vir ’n Irma Stern-skildery is Maandagaand in Johannesburg behaal.
Die Kebble-kunsveiling
Gisteraand se veiling van die vermoorde Brett Kebble se kunsversameling was interessant – as kuns jou ding is.
