Die DA het pres. Jacob Zuma se aankondiging Saterdag dat oudpres. Nelson Mandela se gesig op ‘n nuwe reeks banknote sal verskyn, verwelkom. Opposisie verwelkom Mandela-banknote
Sleutelwoord Argiewe:Jacob Zuma
Zuma en Zille naak op plakkaat
‘n Satiriese plakkaat van pres. Jacob Zuma en die DA-leier Helen Zille het sosiale netwerke behoorlik aan die gons.
Die Redaksie 7: Almal welkom in Bloem!
Die ANC se eeufeesvieringe vind vanjaar in Bloemfontein plaas.
Inligtingswet: Stuur ‘n e-pos aan die president
AfriForum het vandag ’n webblad in werking gestel waarop lede van die publiek boodskappe aan die staatspresident se persoonlike e-posadres kan stuur om hulle beswaar teen die nuwe inligtingswet.
Sê weer?
Hoe sal ons 2011 onthou? Wat het Julius Malema en Steve Hofmeyr nou weer kwytgeraak? Uitsprake deur beroemdes, berugtes en die wat eerder moes stilgebly het.
R700 000 se huurmotors vir Me Zumas
Die polisie se beskermingseenheid het sowat R700 000 begroot vir pres. Jacob Zuma se vroue se huurmotors, het The Star berig.
Munisipale bestuurder kry meer as Zuma
Daar is gister tydens ’n raadsvergadering in Tshwane ’n jaarlikse vergoedingspakket van R2,1 tot R2,7 miljoen goedgekeur vir die nuwe munisipale bestuurder Jason Ngobeni.
Niks fout met daai middelvinger
Die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie het bevind dat lede van die presidensiële beskermingseenheid die regte van Chumani Maxwele, ‘n Kaapstadse man, geskend het.
Soldate het Kaapstad op hol
Indien jy Saterdag in Kaapstad is en sien hoe groepies soldate lugafweerkanonne deur die strate stoot, dis nie die weermag wat moet besnoei weens korrupsie nie.
Die Prez is innie huis
President Jacob Zuma het vandag sy eerste boodskap ge-tweet.
