Koos Kombuis, kulturele guerrilla, is terug.
Sleutelwoord Argiewe:Jacob Zuma
Gelag vir Lekota en Shilowa
Cope se brommerige medestigters, Mosiuoa Lekota en Mbhazima Shilowa, het Donderdagaand huiwerig langs mekaar in die parlement gesit toe president Jacob Zuma sy staatsrede gelewer het.
Presidentswoning en parlement beroof
“… ten spyte van veiligheidsmaatstawwe wat die belastingbetaler net onder R1 miljard in die laaste finansiële jaar gekos het …”
ANC-koerantuitgewer in hegtenis
“Die sakeman en uitgewer van die nuwe ANC-gesinde koerant The New Age, Atul Gupta, is die naweek in hegtenis geneem nadat hy geweier het om deur die polisie deursoek te word, het ‘n beampte gesê.”
Nompumelelo doen dit weer
“President Jacob Zuma se vrou, Nompumelelo Ntuli-Zuma, is daaraan skuldig bevind dat sy haar huishulp onwettig afgedank het, het …”
President nie onderhewig aan vervolging
President Jacob Zuma het Maandag in hofdokumente aangevoer dat hy nie onderhewig aan kriminele vervolging is nie, omdat dit hom sal hinder om sy werk te doen.
Zuma dalk weer pa
IOL News berig dat president Jacob Zuma dalk vir die 21ste keer pa gaan word.
Bols
In Bols ondersoek Rian van Heerden die een (twee) dinge wat ons regtig nodig het om te oorleef in Suid-Afrika … o ja, en ook vir enige sokkerwedstryd!
SA-akteurs boos oor filmrol
The Times berig dat Suid-Afrikaanse akteurs beswaar gemaak het daarteen dat die Amerikaanse sangeres, Jennifer Hudson, gekies is om die rol van Winnie Madikizela-Mandela te vertolk.
Van Zuma tot Zille
Fred Mouton kyk met belangstelling na President Jacob Zuma.
