Hierdie vertoning wil die konsep van jazz en blues van volksvreemd na volkseie verander deur die gehoor met onder andere volksliedjies op ‘n uitsonderlike musikale manier aan te bied.
Sleutelwoord Argiewe:Ollie Viljoen
KKNK 2009 – My keuse
Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.
Want ons kan / ‘Cause we can
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
Stoepstories The Show
Die storievertelkuns wat na vore gekom het in die TV-produksies soos Spies en Plessie en Maak ‘n Las word verhoog toe geneem in Stoepsories the Show.
Koos Meyer oorlede
Bekende Afrikaanse storieverteller, Koos Meyer, is vroeg vanoggend oorlede.
