Eiervrug / Brinjal / Aubergine

Solanum melongena Die eerste ding wat jy moet weet van eiervrugte is dat hulle baie gevoelig is vir koue. Die plante word baie maklik deur ryp beskadig. Ses plante sal genoeg wees om een gesin van eiervrugte te voorsien. Die plante moet in baie vrugbare grond geplant word. Twee grawe kompos / mis en ’n …

Rape

Brassica campestris Rape is sekerlik die maklikste groente om te kweek. Hulle is ook baie bruikbaar, min mense weet dat die blare ook eetbaar is. Rape groei maklik in meeste grondsoorte, maar hulle verkies vrugbare, voghoudende grond. ‘n Toediening van 60 g 2:3:2 per m² kan gegee word tydens die voorbereiding van die grond. Raapsaad …

Beet

Beta vulgaris Beet is een van die gesondste keuses wat jy vir jou huistuin kan maak. Beet verkies koel weer, maar kan omtrent heeljaar gesaai word. Dit sal net stadiger groei in die winter. Die groente verkies diep, brokkelrige grond wat ryk is aan organiese stof. Verbeter jou grond met mis of kompos en voeg …

Skorsies

CucurbitaceaeDie kleiner ranktipes skorsies is veral geskik vir huistuine. Ander soorte moet liefs in groter tuine geplant word.Skorsies kan direk in die groentetuin gesaai word. Saai die plante ten minste 1 meter uit mekaar.Maak die plante onder die blare nat om swamsiektes te vermy.Die vrugte is normaalweg 80 dae na dit gesaai is reg vir …