Uie

Uie verg geduld. Dit het ’n lang groeiseisoen en die grond moet nooit uitdroog voor die uie reg is nie. Gewone uie groei in enige grond, behalwe kleigrond. Maak net seker dit word vlak gesaai en dat hulle koel toestande sal hê die eerste paar maande. Om ’n goeie oes te verseker kan jy mis …

Preie

Allium porrum ’n Prei is ’n soort ui, net lekkerder. Die groente groei in verskeie grondsoorte en in net soveel klimaatstoestande. Hulle is ook redelik goed bestand teen siektes en plae. Die grond waarin jy preie plant moet diep omgespit word sodat hulle goed kan ontwikkel. Werk baie kompos, mis en 120 g 2:3:2 per …

Blomkool

Brassica oleracea var. botrytisDie kweek van blomkool is baie werk.Die plante verkies koel toestande, spesifieke grondvoorbereiding en spesiale aandag by natmaak.Baie vrugbare grond is nodig vir die kweek van blomkool. Reeds 2 weke voor jy begin plant moet daar groot hoeveelhede kompos en mis in die grond ingewerk word. ’n Week voor die plantjies geplant …

Verpakking wat lewe kry

’n Britse student, Ben Huttly , het ’n oorspronklike, omgewingsvriendelike verpakking vir groente ontwerp.Die verpakking bestaan uit bioafbreekbaar en herwinbare papier waarin sade geberg is. Wanneer die papier weggegooi word kan plante daaruit groei. Die etikette word nie met ink gedruk nie, maar word gesny met ’n laser.Huttly gebruik natuurlike katoen wat bioafbreekbaar is vir …