Vandag op die vliegtuig Kaap toe gebruik ek gou die hangkas wat ’n toilet genoem word. Met my broek op my knieë weet ek my arms is te kort om dit weer beet te kry.
Kategorie Argiewe:Verhale
Arno, die Groenies, die boom en die buurman
Arno is steeds Pa Henk en Ma Karin se eie, beste woelwater.
Lewenskompasse
Ek wonder, sou ons nie ons eie koppe volg waarheen is ons op pad en waar gaan ons opeindig sonder genade?
Arno die held
Arno is steeds Pa Henk en Ma Karin se eie, beste woelwater. Hy is altyd besig, en sy verbeelding werk dikwels oortyd.
Valkoë het ook ore
Hulle hou net van skinder. Of dit nou die waarheid is of nie. Alles wat gehoor of gesien word, moet waar wees.
Die Perishable Supervisor, die biesige tief en die krieket bat
Naai my broe die saak staan soe. Natalie, my motjie, is mos ‘n baie biesige klein tief en djaloers da by, verstaan djy?
Arno maak ‘n plan
Arno, Pa Henk en Ma Karin bly in die mooiste geel huisie, met blou gordyne en bloedrooi malvas op die stoep.
Daar is niks mooier as …
’n Vrou wat ’n kits-bolla bo-op haar kop vaspen voor sy gaan stort en met een voet op die bad se rand staan en afdroog met ’n handdoek om die kop en met ’n semi geknakte knie en een hand op die wasbak staar wyl sy haar tande deeglik en volgens voorskrif borsel en ladylike akkuraat in die wasbak spu.
In ’n vuur tuur
Die manne het al oor jare van saam jag en saam vry en skolerugby en gatte wat brand genoegsame persoonlike inligting oor mekaar vergader dat jy nie durf wegbreek van die trio en jou los mond ’n naamskendingsaak tot gevolg kan hê nie.
Dagboek van verraad
Hy sien die vrou in die stoel, haar kop effe vooroor. ‘n Bos ongelooflike mooi hare hang oor haar gesig. Eers as hy nader gaan is hy seker dat sy dood is.
