Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Verhale

“Gaan huis toe, kind. Jou saak is reg.”

Loxton grondpad

Jare gelede het daar ‘n vrou in ons straat gebly. Sy was heeltemal onafgewerk en vreeslik reguit. As skoolkinders het ons vinnig verby haar huis gestap en dit nie regtig na haar kant toe te kyk nie. Sy het altyd op haar stoep gesit en wag.

Gepubliseer deurGerda Niemann18/05/201822/05/2018Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Gerda NiemannLos kommentaar op “Gaan huis toe, kind. Jou saak is reg.”

Santie en die selfoon

Reinette (1904), deur Theo van Doesburg

Santie was nie meer jonk nie. Nou nie oud nie, maar ook nou nie meer in haar twintigs nie. Effens in haar dertigs.

Gepubliseer deurGerda Niemann18/04/201820/04/2018Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Gerda NiemannLos kommentaar op Santie en die selfoon

Ek wens baie keer vir harde donderweer

Ek wens baie keer vir harde donderweer, want dan is dit asof die donderweer al my gedagtes absorbeer.

Gepubliseer deurMandra Langenhoven13/04/201812/04/2018Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Mandra LangenhovenLos kommentaar op Ek wens baie keer vir harde donderweer

Daar onder by die dam

Die dam was leeg en die gemoedere vol. Aantygings het heen-en-weer gevlieg. Wie se skuld was dit nou eintlik?

Gepubliseer deurGerda Niemann23/03/201803/04/2018Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Gerda NiemannLos kommentaar op Daar onder by die dam

My lewe met Parkinson’s

Jy kyk in die spieël en jy sien ’n vrou … sonder ’n naam.

Gepubliseer deurMandra Langenhoven21/03/201826/03/2018Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Mandra Langenhoven, Parkinson’sLos kommentaar op My lewe met Parkinson’s

144

Na week vier sien ek ma met die Volla buite. Sy staar na die bloekomboom. Na vyf minute trek sy weg. Sy moet seker nog bid.

Gepubliseer deurRoekeloos22/02/201822/02/2018Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Sheridan Walter3 Kommentare op 144

Welkom in Angola

angola

Vergaderings swaai in ’n oogwink om in ’n moerse party met vingerhappies, swartmark Grants whiskey, louwarm bier, kak sigarette, parfuum wat jou asmaties laat snak en pruike met style wat wêreldbekende stiliste se skeppingsdrang sal laat blom.

Gepubliseer deurAlexander Carte13/09/201712/09/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Alexander Carte, AngolaLos kommentaar op Welkom in Angola

Ink se derde Skryfkompetisie

hand met pen wat skryf op notaboek

Daar is ‘n eerste plek in die gedigte- asook ‘n eerste plek in die verhale-afdeling.

Gepubliseer deurRoekeloos01/08/201701/08/2017Gepubliseer inBoeke, Gedigte, VerhaleSleutelwoorde: AfrikaansLos kommentaar op Ink se derde Skryfkompetisie

Die vrou op die perdewa

Barend Venter loop by die agterdeur uit en tuur in die vroegoggend skemering na die gesigseinder.

Gepubliseer deurBabs Van der Merwe11/07/201704/07/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Babs van der MerweLos kommentaar op Die vrou op die perdewa

Arno gaan see toe

Bo-op ‘n rotspilaar wat teen die rotsmuur uitstaan, sit ‘n reuse rooi kreef, en ‘n bietjie lare af, ‘n seekat.

Gepubliseer deurBabs Van der Merwe30/05/201707/06/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Babs van der MerweLos kommentaar op Arno gaan see toe

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 7 8 9 10 11 … 35 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Anrich keer terug na sy alternatiewe wortels
  • Virginia Lee Huldeblyk – ENCORE
  • Tien jaar van Liefde by die Dam
  • Bokkie – Nicholis Louw
  • Move with Melody

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Ferdi Wheeler oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Alyzzander Fourie oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Donkerbaai werk saam met Peach van Pletzen met nuwe enkelsnit oor Ouer maar nie wyser nie
  • Franco - Paarlberg oor “Kaal Sigarette”
  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier