deur Emile de Villiers
Kategorie Argiewe:Verhale
Oom Coen Muller, Witsand
Regoor Witsand se pastorie, wat deur ds. O. Daneel gebou is, het Oom Koen, Witsand se bobaas en legendariese visserman gebly.
Ek gaan nooit weer drink nie
Party van ons beloof van tyd tot tyd, hand op die hart dat ons nooit, ooit weer sal drink nie. Dit is ‘n ou ritueel wat begin met die opgewondenheid van ´n jags veldkonyn net voor paarseisoen en eindig met die lyding van iemand wat ´n stuk donkievleis in ´n Keniaanse straatkafee geëet het. Hier is my storie:
Die woonstel skuins bo myne
deur Deon C Venter
Donker dag
deur Deon C Venter
After Action Satisfaction
‘n Kortverhaal deur Fanie Viljoen.
Die Voortrekker lewe
Liewe pa en ma
So, dan was dit nou die liefde
´n Goeie boek kan jy duisend maal lees, die buiteblad kan verbleik en die blaaie kan verloor, maar die storie bly dieselfde.
Bly op hoogte met Roekeloos se jongste
Bly op hoogte met Roekeloos.co.za se jongste bydraes met behulp van Telegram. Telegram is ’n gratis, vinnige boodskapdiens en anders as WhatsApp, is dit veilig en privaat. Telegram is gelyktydig toeganklik op al jou toestelle. Dit is beskikbaar as ’n webprogram, vir Windows, MacOS en Linux-rekenaars en vir Android, IOS en ander slimfone. Om dit …
Arrogansie se aroma
deur Alexander Edward Carté Die feit dat Spencer se voorvaders uit Skotland hier aangeland het – en myself ’n tweede generasie Ier – was dit lewensgevaarlik dat ons lewenspaaie moes kruis terwyl ons beide op hierdie planeet was en die natuur wette se ewewig sou versteur. Nie sy skuld nie, so ook nie myne nie. …
