Siektes en hospitale het die manier om die ware jy en ek na vore te bring.
Kategorie Argiewe:Verhale
Borough Market
Voel asof ek steeds nie veel het om oor te skryf nie, maar toe gaan ons Saterdag Borough Market toe en daaroor kan ‘n mens seker nie anders AS skryf nie.
As die doedelsak vir jou speel
Die woorde dawer met ‘n tipiese Kaapse aksent oor die ongelukstoneel: “Beheer dit is Ambulans 34 hie met twee geletjies vir die trippel H”.
‘n Verslag aan dr. Johan
‘n Verslag aan Johan, my neuroloog, oor die gebeure van 26 Oktober 2004
