Die stad brand. Bert van der Burg staan in die hol oog van die woonstel se ontplofte venster en staar oor die skouspel uit.
Kategorie Argiewe:Verhale
Monica en Cheryl
Douw bestuur soos ‘n duiwel. Een hand klou aan die stuurwiel en in die ander hand hou hy ‘n bier.
Ruth
Ruth is aangetrek om uit te gaan.
Die vrou in die kroeg
Maandag. Dis laat – so net na elfuur. ‘n Vrou sit in ‘n nagklub en tokkel-tiekel op die klavier op die verlate musiekverhoog.
Maria Medium
Dis sterk skemer buite. Joachim van Breda sit op sy stoep en radio luister, terwyl hy na die voet van die berg kyk, waar ‘n geel liggie skyn.
Tuur in die vuur
Steeds is net Frik de Wetter die enigste sonder kind of kraai en spog dat hy moontlik sy Jack Russel sal moet leer kook.
Die Honde
Twee harde knalle skeur deur die nag. Die man in die dakkamer is besig om waarskuwingskote te skiet.
Saterdagoggend, Clifton
Ek rol uit op my houtdek in Clifton, overlooking 4th beach. Life is good.
As hy weer kom
Daar stop ’n Conquest en ’n lang bra met ’n Purdey-haarstyl en ’n sweetpakbroek wat so hang klouter uit – die kans is goed dat hy het daarin gebol het.
’n Eensydige verhouding
Ek het die krag gesien en het dit gebruik.
