Die Grootberg is die verbode berg. Dis die Berggod se vesting. Heilige grond. Dis ‘n duiselingwekkende piek, wat meestal sneeubedek en in mis gehul is. Kom lente, smelt die sneeu teen die hange en voed dit die rivier wat deur die dorp loop. Dis die lewensaar van die gemeenskap.
Kategorie Argiewe:Verhale
Hoerkind
Die skywerjoernalis Herman Lategan se blitsverkoper, Hoerkind: Die memoires van ʼn
randeier, is deur die bekroonde akteur en teaterskepper Margit Meyer-Rödenbeck in ʼn
toneelstuk verwerk.
Evita op 88
Evita Bezuidenhout is nou 88.
Jannie du Toit skop die nuwe jaar volspoed af
Nadat 2023 vir Jannie du Toit groot hoogtepunte opgelewer het met twee nuwe verhoogproduksies, ‘n AITSA!-toekenning en ‘n onvergelykbare jaareind-toer met die immer gewilde produksies IN KERSFEESTYD en BONJOUR MONSIEUR BREL, het 2024 ewe blitsig aan die gang gekom.
Liewe Heksie vlieg weer
Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar (ja, 42!), kruip geslag ná geslag diep in kinderharte.
KKNK 2024
23 – 31 Maart 2024
Oudtshoorn
Wakkerstroom Musiekfees 2024
Wakkerstroom
21 – 24 Maart 2024
Dagboek van verraad
Sersant Botha storm die vertrek binne en steek in sy spore vas. Hy sien die vrou in die stoel, haar kop effe vooroor.
Die erfgname
Ek kan nog goed onthou, toe Arnold du Preez daardie aand aan die bopunt van die trappe in sy herehuis verskyn het.
Anneke verlief
Anneke Brink streel met haar vingerpunte oor haar weerkaatsing in die spieël. “Ek is nog mooi,” dink sy.
