Festen

Dis Helgard se 60ste verjaarsdag - 'n tyd om fees te vier; 'n tyd vir die familie om byeen te kom by die bosveld herehuis waar Helgard en sy vrou Elsje nou woon.