Deon Opperman het verlede jaar Afrikaners aan die praat gehad met sy kykNET-reeks Hartland.
Sleutelwoord Argiewe:Deon Opperman
Die ware verhaal van Cornia Koekemoer en Botha Botha Botha
Getroud met rugby se twee gunsteling karakters, Cornia en Botha, het besluit dat die mense daar buite hul ware verhaal uit eie mond moet hoor – die een vóór Getroud met rugby begin het.
Bittersoet
Die gevierde dramaturg Deon Opperman lewer ’n ode aan die mens se taaiheid te midde van weerloosheid.
Ons vir Jou
Ons vir jou is binnekort weer in die Staatsteater.
Lied van my hart
Die vervaardigers van Dis hoe dit was – die Steve Hofmeyr-storie, Ons Vir Jou en Tree Aan! bied aan Deon Opperman en Sean Else se nuwe musiekspel.
Amanda Strydom: Binnekamer
Dit was al lankal tyd vir ’n nuwe vertoning van musiekteater-diva Amanda Strydom.
Aantrekkingskrag
Deon Opperman se nuutste drama, Aantrekkingskrag, maak sy debuut by Aardklop 2011.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
My Sarie Marais
’n Vrou keer vir die eerste keer ná twintig jaar terug na die plaas waar sy grootgeword het en ontdek dat die plaas nou besit word deur die man op wie sy as jong meisie verlief was.
Deon Opperman se genaai
Die dramaturg en TV-persoonlikheid Deon Opperman gaan skei van sy aktrise vrou Hanli Rolfes, en dit lees soos ‘n kykNet-sepie – met die hulp van Rapport natuurlik. Daar is buite-egtelike seks, ontkleedanseresse, aanrandings en ‘n gen*** (genaai). Opperman het onlangs Rolfes uit die kykNet-reeks Getroud met Rugby geskryf. Lees die hele storie by Rapport.
