Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Sleutelwoord Argiewe:Deon Opperman
Dubbel en Dwars
Uit die komediepen van Deon Opperman, wat saam met Lizz Meiring die komedietreffers Die Skandaal en Die Skandaal II: dubbeldosis geskep het, kry Pretoria nou die nuutste treffer Dubbel en Dwars met Lizz Meiring in die hoofrol.
Knypie Oppie Kant
Suid-Afrika het nog nooit so iets beleef nie! Een van die lekkerste lekkerlag klugte word nou opgevoer.
Aardklop se Drama Feesmaal
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
Man
Eendag was daar ‘n man. Die man het geglo. Hy het geglo dat: sy baas van hom hou, sy vrou van hom hou, sy kollegas van hom hou en sy kinders mal is oor hom en toe een oggend skrik hy wakker.
Op ‘n klein blou ghoen
Die titelsnit van Amanda Strydom se nuwe album Op ‘n klein blou ghoen is heel gepas gekomponeer in die Sterrewagteater in Bloemfontein.
