Liefde By Die Dam is terug op Sondag 4 Augustus 2019 by die Emmarentia-dam.
Sleutelwoord Argiewe:Early B
In Afrikaans Hartenbos 2019
Die doel van die fees is om gesinne bymekaar te bring deur middel van musiek.
Suidoosterfees 2019 – ‘n fees vir almal
Die 16de jaarlikse Suidoosterfees vind vanaf 24 tot 30 April by die Artscape-teatersentrum plaas en
sluit op 1 Mei by die Kaapse Stadsaal af.
Early B & Jack Parow hou van potte
“Potte”, die gewilde en bekroonde kletsrymer van Port Elizabeth, Early B, se nuutste humoristiese treffer – in samewerking met die multi-bekroonde kletsrymlegende Jack Parow en vervaardiger Justin Vega – het reeds groot opslae gemaak in musiekkringe … en nou is hierdie trio terug met ’n prettige, tong-in-die-kies musiekvideo om die sukses van die liedjie en …
Liefde by die Dam in die Kaap
Goeie nuus vir musiekliefhebbers in Kaapstad! Die immergewilde Liefde by die Dam konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook vanjaar `n draai in die Wes-Kaap.
