Janie Bay se splinternuwe enkelsnit “My Lief” is op Vrydag 21 Mei deur Warner Music South Africa bekend gestel. Die video van hierdie nuwe trefferliedjie is pas uitgereik.
Sleutelwoord Argiewe:Early B
Die Heuwels Fantasties se nuwe video: ‘Plekkie in die Son’ met Early B
Ten spyte van die uitdagings, het DHF in 2020 drie nuwe albums uitgereik. 2021 wat in Mei die lig gesien het, het drie treffers gelewer wat altesaam reeds om en by `n honderd miljoen luisteraars op radio bereik het. Liedjies van al drie albums, wat dan ook “Live in Lockdown” en “Herverbeel” insluit, is ook …
Lees meer “Die Heuwels Fantasties se nuwe video: ‘Plekkie in die Son’ met Early B”
Musiek-konserte by Suidoosterfees kykNET Atlantic inryteater in November
Kaapse musiekliefhebbers kan onder meer uitsien na drie groter produksies met van ons land se voorste kunstenaars.
Suidoosterfees Inryteater Program
Feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak
en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.
Klassieke inryteater herleef
Die Suidoosterfees en Atlantic Studio’s laat die klassieke inryteater herleef.
In die Sitkamer
“In die Sitkamer” is so te sê my “fated baby,” vertel Janie.
2021
Die Heuwels Fantasties se nuwe album, 2021, bestaan uit 15 nuwe liedjies.
Toe die wêreld stil gaan staan
Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak in ’n nuwe liedjie wat vandag uitgereik word.
Kaapstad se feesliggies 2019
Kaapstad se feesliggies word amptelik aangeskakel op Die Parade, Sondag 1 Desember 2019.
Liefde by die Dam 2019 – Meerendal
Die immergewilde Liefde by die Dam konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook nou elke jaar `n draai in die Wes-Kaap.
