‘n Buitelugkonsert omring deur die Boland se berge in die pragtige Toyota Jan Marais Park.
Sleutelwoord Argiewe:Early B
Liefde by die Dam 2022 – Emmarentia
Nagenoeg 15 000 mense word komende Sondag by Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam by Emmarentia Dam verwag.
Die program vir die Bietjie Bos Fees
Die bosveld maak gereed vir `n bietjie bos, massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli. Dis `n fees wat geskik is vir die hele gesin en dag- of naweek kaartjies is beskikbaar. Van die beste en mees geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan die verhoog deel: Spoegwolf, Early B, Black Cat Bones, Riaan Benadé, Martin …
Bietjie Bos Fees 2022
‘n Bietjie bos, ‘n massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli in Limpopo.
Nuwe Afrikaanse fees – Laailou MusiekFees
Jou laailou is daardie opblaas-dryflêding wat jy gewoonlik net in Desembers uithaal.
Wat dit vat
Dit was pret, dit was plesier en dit was ’n malligheid op note.
Volume by die Fort
Die Heuwels Fantasties stel die Volume album met hulp van hul vriende Early B, Coenie De Villiers en Refentse bekend.
Kalmeer
Janie Bay se Afrikaanse album, Prisma, waarop Kalmeer verskyn, is in Junie vanjaar uitgereik.
Suidoosterfees vier Erfenismaand op hoë noot
September is Erfenismaand, en die Suidoosterfees vier vanaf die 21ste dié spesiale gebeurtenis op Suid-Afrikaners se kalender met twee Lockdown Legato-aanbiedings: Kaapsentriek en Maestro’s en mentors.
Prisma
Janie Bay se nuwe album is ‘n samevloeisel van liedjies wat geskryf is tussen 2019 en vroeg-2021.
