Drie van Suid-Afrika se topkomediante op een verhoog!
Sleutelwoord Argiewe:Erns Grundling
#TuinVanDigters Digters wat DJ
Kom rock en rym saam met digters wat die liedjies speel wat hulle gedigte inspireer.
Kopverskuiwende en vernuwende gevier by 2014 Kanna-toekenings
Vernuwende denke in die kunste was tydens die Absa KKNK se afgelope Kanna toekenings die oorheersende tema waar baanbrekers in die kunste vereer is en nuwe stemme beloon is.
Drie debute domineer 2014 Kanna’s
Drie debuutproduksies by die 20ste Absa KKNK is voor in die koor met Kanna-nominasies in verskeie kategorieë. Dogma, Rondomskrik en Samsa-masjien het elk ses nominasies ontvang.
2013 Kanna-nominasies
Met die grootste feesprogram in jare, het die Kannapaneel ’n reusetaak gehad om by die meer as 120 produksies, waarvan 52 gedebuteer het, in een week uit te kom.
