Albie van Schalkwyk het homself oor die afgelope 30 jaar gevestig as ‘n uitvoerder van ’n aantal musiekvelde.
Sleutelwoord Argiewe:Kalfiefees
Die Wasgoedlyn
Twee van Suid-Afrika se beste liedjieskrywers snoer kragte saam vir ‘n onvergeetlike vertoning van stories en musiek van lief en leed, hartseer en vreugde, oor menswees.
Labirint
Albert Olivier was ’n suksesvolle sakeman totdat een woord sy hele wêreld omvergooi …
Rooiwynliefde
Bekroonde kabaretkunstenaar en Laureaathouer Helena Hettema tree vanjaar vir die eerste keer by die Kalfiefees op. Sy sing oorspronklike musiek sowel as romantiese gunstelinge uit haar dubbel CD The Spirit of Piaf and Other French Legends, en haar DVD Helena Hettema Alive, wat in 2011 vir ’n SAMA (SA Music Award) genomineer is. In hierdie …
Simfonieorkes en koor
‘n Gesamentlike optrede van Universiteit van Stellenbosch se Simfonieorkes en die Canticum Novumkoor.
Lag-Lag op onthou se pad
Die pad van onthou na die verlede, toe almal nog hoede gedra het, begin op ‘n treinrit na Bellville.
Simfoniekonsert op Hermanus
Die Camerata-groep van die Universiteit van Stellenbosch bied aan ons ’n wonderlike konsert met soliste Zoë Beyers, wat spesiaal van Engeland invlieg.
Kalfiefees opening
Die openingsaand van die 2010 Kalfiefees gaan iets besonders wees. Behalwe ’n smullekker driegangmaal deur Warwick’s Chef School, gaan die energieke en dinamiese musiekduo Eclips die vermaak verskaf.
President Jacob Zuma se Eerste 100 Dae
‘n Paneelbespreking en gemeenskapsdebat, met ontbyt, tydens die 2009 Kalfiefees.
‘n Klipgooi verder
Reeds oor die afgelope twintig jaar is Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock bekende name in die Afrikaanse musiekwêreld.
