Ko join vi die most beloved couple innie Kaap, of miskien ookie.
Sleutelwoord Argiewe:Kalfiefees
#Kalfiefees Vir geheue aan verlies
Bedags help hy ander se herinneringe bewaar, maar snags is sy eie aan’t wegkwyn.
#Kalfiefees Miss-Fit
Misplaas = pas nie in nie, nie normaal nie, volgens samelewingsnorme.
Kalfiefees 2013 kuns
Die Kalfiefees bied, saam met ’n fees van teater en musiek, ook kuns aan.
Jonker 80 – ‘n huldeblyk
Dit sou vanjaar Ingrid Jonker se tagtigste verjaardag gewees het.
Kalfiefees 2013 Boekbesprekings
Kom luister na twee spesiale boekbesprekings: Die Vloek deur waarnemende regter, dr. Johan Kruger, sal bespreek word sowel as die nuwe boek van Chanette Paul, Siende Blind.
Lied van die langpad
Die blues-rocker en die reisskrywer span saam vir dié vertoning.
Blondes – Klassiek tot fliek
Die Blondes ondersoek die verband tussen bekende klassieke musiekwerke en rolprentmusiektreffers.
Sê jy ek’s dik 2
Die melktert het die koekroller getref en die dames sing steeds voort.
Die duif in hoë bome
Twee volwasse broers woon by hul ouma op Hawston. Die ouer broer is verbitterd omdat hy ‘n goeie werk in die stad moes los nadat sy ma wreed vermoor is en sy pa aan moord skuldig bevind is.
