En toe is julle drie. Na nege maande het julle Pienkvoet gearriveer.
Sleutelwoord Argiewe:Paul du Toit
In glas
In suburbia, waar mammas met hul babas in stootwaentjies gaan draf en mens op ’n Saterdag grassnyers en die geblêr van rugby op TV hoor, verloop dinge nie altyd volgens plan nie.
#Woordfees Pienkvoet
En toe is julle drie. Na nege maande het julle Pienkvoet gearriveer.
Daar by Uniondale
’n Vrou staan en duimgooi langs ’n verlate pad. Sy lyk verskrik, daar skielik in die voertuig se ligte!
Dood van ‘n verkoopsman
Willie Loman kén van tussenin – dis waar hy homself sy lewe lank nog bevind. Maar in die lewe van ’n verkoopsman is daar nie veel tussen ’n Skyline en ’n Camry nie.
Aardklop se Drama Feesmaal
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
