Op 87 publiseer Dirk Mudge sy langverwagte outobiografie oor sy betrokkenheid by die politiek van Suidwes-Afrika, en later Namibië.
Sleutelwoord Argiewe:Suid-Afrika
2015: Die jaar van sekurokrate en skokgranate
Suid-Afrika, Jacob Zuma
Flagwatching
Met Flagwatching doen Clem Sunter baanbrekerswerk.
# kalfiefees Op soek na die silwer rand: Suid-Afrika teen 2025
Neem deel in die bespreking met Waldimar Pelser oor die onderwerp Op soek na die silwer rand: Suid-Afrika teen 2025.
Afrikaans vir almal
Hierdie splinternuwe titel is die eerste taalnaslaanbron wat KABV-gebaseer is.
#SOF Werkersdag: Wie werk vir wie?
Met die geweldige hoë werkloosheidsyfers in Suid-Afrika bied Werkersdag nie werklik vir almal in ons land ewe veel opwinding nie.
Geheime revolusie: Memoires van ’n spioenbaas
In die duistere wêreld van spioene geld die gewone reëls nie en is alles geoorloof in die naam van landsveiligheid – selfs om met die staat se Vyand No. 1 te praat.
Brain Porn: The Best of Daily Maverick
Hierdie versameling tydlose essays skets Suid-Afrika in sy volle naakte waarheid.
Kruispad
Kruispad is die kern van Deon Opperman se groot TV-trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika.
Picturesque Confrontations: A Selection from the Sanlam Art Collection
Dis eenvoudig, groot maatskappye kan van die beste kuns bekostig. Picturesque Confrontations is ’n voorbeeld hiervan.
