Franse Hugenote kom na Suid-Afrika

In 1598 is die Edik van Nantes uitgevaardig wat protestante volle geloofsvryheid en gelyke regte met katolieke gegee het. Dit het die geloofsoorloë in Frankryk vir ’n tyd lank beëindig. Die herroeping van die Edik van Nantes op 8 Oktober 1685 onder Lodewyk XIV het ’n bloedige vervolgingsveldtog onder die protestante in Frankryk ontketen. Die …

Eerste Britse besetting van die Kaap

Die eerste Britse besetting van die Kaap vind plaas op 16 September 1795.

Namibiese pasta is koning

Suid-Afrika het in 2017 49 327 ton pasta ingevoer, 19% meer as die vorige jaar. Die grootste verskaffers was: • Italië: 21% 🇮🇹 • Namibië: 15% 🇳🇦 • Litoue: 15% 🇱🇹 • China: 13% 🇨🇳 • Letland: 11% 🇱🇻 • Portugal: 10% 🇵🇹 • Ander: 15% Bron: Wandile Sihlobo / Twitter / ITC

Die “kroonjuwele” van Suid-Afrika

Een van Afrika se grootste skatte, die Mapungubwe-goudversameling is in die 1930’s naby die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe ontdek. Die versameling, wat uit die 13de eeu dateer, sal later vanjaar in die Javett Kunssentrum aan die Universiteit van Pretoria (Javett-UP) te sien wees. Die universiteit het die uitgrawings gelei van grafte op die heuwel …