Aangesien dit Sondag is, sal ons nie vanaand iets vreesliks kan doen nie, alles is mos toe.
Kategorie Argiewe:Verhale
Waarnatoe … 8
Dit is oggend. Ek hoor hoe voëltjies buite sing.
Waarnatoe … 7
Die deurklokkie lui. Een van die ander in die huis maak die deur oop.
Waarnatoe … 6
Ek skrik wakker. Die fok alleen weet waar ek is.
Waarnatoe … 5
Dit is na agt in die aand. Besoektyd is verby en Charlize het my sommer gevra om haar huis toe te neem sodat sy gou kan aantrek vir ons tydjie uit.
Waarnatoe … 4
Hy vra my in so ‘n polite way vir ‘n skyf.
Waarnatoe … 3
Iets wat my opval gedurende ons gesprek is dat jy niks meld van die verkragting nie.
Waarnatoe … 2
Ek is nie seker of jy die gek met my oor die foon geskeur het nie.
Waarnatoe …
Ek sit so by my lessenaar by die werk toe die foon lui.
Vrede 4
Die finale skuif plaas toe vind sonder veel probleme plaas en hy burger hom self in by sy nuwe tuiste.
