Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Verhale

Boerpot 9

Dit was net voor vyf in die middag toe die mans terugkeer met al die partytjievoorraad. As ek die storie so bekyk word hier goed gesuip vanaand. Ek hou nie werklik van dit wat hier gebeur nie, maar wat sal ‘n man nou maak.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl Viljoen1 Kommentaar op Boerpot 9

Boerpot 8

By die huis is ek op moedverloor se vlakte. Jani lyk kwaad vir my, Ouboet is besope, die huis is deurmekaar, die agterplaas lyk soos ‘n scrap yard en boonop speel die jongste van sy werpsel om my heen en maak of hy ‘n space ship of iets is wat op my skiet.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl ViljoenLos kommentaar op Boerpot 8

Boerpot 7

Die volgende oggend word ons uit die bed uit gejaag deur die snaaksste geluide. Dit klink soos iemand wat op iets hammer. Jani is bang en sy sê ek moet gou gaan loer.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl ViljoenLos kommentaar op Boerpot 7

Boerpot 6

Na die avontuurtjie met ons motor voel mens so of iets missing is. Ek weet ook nie regtig hoekom nie, want ek wou juis van die Merc ontslae geraak het, en ‘n Volvo aangeskaf het.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl ViljoenLos kommentaar op Boerpot 6

Boerpot 5

Die getroude lewe is ook maar wild. Mens kry niks meer tyd vir jouself nie. Alles wat ek doen is verkeerd in Jani se oë.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl ViljoenLos kommentaar op Boerpot 5

Boerpot 4

Vandag moet ek tyd aan al die aanstellings spandeer. Ek het toe sommer besluit om vir Martin as my betuurder aan te stel.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl ViljoenLos kommentaar op Boerpot 4

Boerpot 3

Die aand is perfek. Die restaurant het ‘n vioolspeler gekry soos ek gevra het. Jani sê die heeltyd dat dit nie nodig was vir so moerse okkasie nie.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl ViljoenLos kommentaar op Boerpot 3

Boerpot 2

Dit is oggend en iemand klop my wakker. Toe ek wakker skrik dink ek by myself dat dit die wonderlikste droom was …

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl Viljoen2 Kommentare op Boerpot 2

Boerpot

Ag nee, die naweek het sy gat gesien en dis alweer terug werk toe!

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl Viljoen1 Kommentaar op Boerpot

Waarnatoe … Slot

Ek sê aan Charlize dat Chanelle seker geskrik het vir Caty.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200901/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl ViljoenLos kommentaar op Waarnatoe … Slot

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 22 23 24 25 26 … 35 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Oos Wes Tuis Bes
  • Anrich keer terug na sy alternatiewe wortels
  • Virginia Lee Huldeblyk – ENCORE
  • Tien jaar van Liefde by die Dam
  • Bokkie – Nicholis Louw

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Ferdi Wheeler oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Alyzzander Fourie oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Donkerbaai werk saam met Peach van Pletzen met nuwe enkelsnit oor Ouer maar nie wyser nie
  • Franco - Paarlberg oor “Kaal Sigarette”
  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier