Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Verhale

“Tjirp Tjirp” sê die voëltjie

“Genugtig Boobiebah, wat maak jy?” vra Rensie en haar skerp stemmetjie ruk deur die stilte.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Elreza KrugerLos kommentaar op “Tjirp Tjirp” sê die voëltjie

Die oë van mense

Kykers
fontein, sieners,
middelpunt, oë, uitloopplek
drinkplek, kantien,
bron.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Janes MeyerLos kommentaar op Die oë van mense

Kalwerliefde

My oupa vertel eendag die storie, van toe hy vir ‘n meisie gaan kuier het in Heidelberg, Kaap. Hy moes al die pad van Mosselbaai af na Heidelberg te perd, en Heidelberg is so 100 km van Mosselbaai af. Hy moes ‘n hele dag lank ry om daar te kom. Ai, die liefde.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200930/11/2018Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: BoerqLos kommentaar op Kalwerliefde

Die sadis en die klein terroris

Daar is die bekende grom van ‘n BMW wat idle, die motordeur klap toe en ‘n stem wat onophoudelik praat. Mari, my girl, staan by die oop voordeur en wag. Ek sit terug in die leerbank en flip deur die kanale todat ek op Supersport te lande kom.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: VlekLos kommentaar op Die sadis en die klein terroris

Vir Adam

Wat die hart van vol is loop die mond van oor, oftewel so sê die mense. Maar wat gemaak as jou hart skielik leeg voel, en verlang na iets wat jy om jou sien maar nie self ervaar nie?

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: EnkelmeisiekindLos kommentaar op Vir Adam

My lewe is ‘n storie … slot

Die langverwagte verhoor is uiteindelik verby! Ek voel tans eintlik lam en moeg soos wat dae lank se stress en spanning bietjie-bietjie uit my spiere padgee.
En wat ‘n verhoor! Picture this:

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Mitzi KaalsenLos kommentaar op My lewe is ‘n storie … slot

My lewe is ‘n storie … 3

Rooiwyn! Rooiwyn! O, Rooiwyn! Ander mense word wakker met ‘n hoofpyn en geen gewete nie, bloot omdat hulle niks van die vorige aand kan onthou nie! Nee, nie ek nie. Word wakker met ‘n vreeslike dors en dan begin elke ding in my brein terugspeel.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Mitzi KaalsenLos kommentaar op My lewe is ‘n storie … 3

My lewe is ‘n storie … 2

Die dag draal omtrent stadig verby. Nie eers lus om my ma te bel nie – dis bad. En geen wonder ek verloor nie gewig nie. McDonalds, KFC, Romans Pizza – hulle almal kan ek van my kantoor af sien.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Mitzi Kaalsen2 Kommentare op My lewe is ‘n storie … 2

My lewe is ‘n storie …

Ek is positief. Ek is positief. So probeer ek my brein manipuleer om net beter te voel, maar die dekselse koue vries elke poging van my mond om by my brein uit te kom. Dis al ‘n week dat ek so voel.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Mitzi KaalsenLos kommentaar op My lewe is ‘n storie …

Boerpot Slot

Martin gee my een snotklap. Dit was asof ek vir ‘n paar sekondes uitgesny het. Toe ek weer by is en gereed maak om die etter te donder was die takie al klaar vir my gedoen.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Charl Viljoen1 Kommentaar op Boerpot Slot

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 21 22 23 24 25 … 35 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Oos Wes Tuis Bes
  • Anrich keer terug na sy alternatiewe wortels
  • Virginia Lee Huldeblyk – ENCORE
  • Tien jaar van Liefde by die Dam
  • Bokkie – Nicholis Louw

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Ferdi Wheeler oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Alyzzander Fourie oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Donkerbaai werk saam met Peach van Pletzen met nuwe enkelsnit oor Ouer maar nie wyser nie
  • Franco - Paarlberg oor “Kaal Sigarette”
  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier