Mooi is die lewe

Weggesink in die groot Lazy Boy sit-lê Pieter (Boeppens) van der Merwe, stoere boere seun met die TV se remote in die een hand en ´n Lion Lager in die ander. Hy is besig met channel-hopping : 1-2-3-e, e-3-2-1, 1-2-3-e. Daar is nie geld vir M-Net nie. Hy snork verontwaardig. Alweer niks op nie. Nou […]