Die rit in die kapkar vanaf sy geboortedorpie Crieff tot by Edinburgh was baie vermoeiend en die tipiese Skotse winterweer het dinge ook nie vergemaklik nie.
Kategorie Argiewe:Verhale
Oom Hansie se KK by die KKNK
Oom Hansie maak of hy nie die gevloek hoor nie en trek die ou Peugeot bakkie behendig by die parkeerplek in.
Anton
Dis boring op varsity, moer boring.
Die Soekende Siel
Geloof, hoop en liefde bly; en die belangrikste die liefde.
Beste dagboek
Beste dagboek, Ja jy sal wonder waar ons was hierdie afgelope naweek
Skoenmaker, skoenmaker
Daar was `n simposium in die skousaal vir al die boere wat graan verbou.
Die Evangelie volgens ‘n peperment
As ons kuier is dit lekker om oor die alledaagse te praat.
Uit verdienste
Hy verdien beter!
Oom Hansie kry sy liksens
Dis nog donker en Oom Hansie brom verwoed terwyl hy op die saaidboard tussen al die ongeopende rekeningkoeverte rondkrap, op soek na die Peugeot bakkie se sleutels.
‘n Dag van stilte 3
‘A fall from grace is never a pretty sight’.
