Mozart se musiek is al in meer as 900 uiteenlopende films se klankbane gebruik.
Sleutelwoord Argiewe:Aardklop
Koor Junkies
Vir koorjunkies, deur koorjunkies!
Messa di Gloria
Hoendervleis-oomblikke lê voor vir die gehoor wanneer 150 musikante van die NWU-PUK-Koor en -Simfonie-orkes twee grootse werke uitvoer: die Messa di Gloria (Giacomo Puccini) en die Magnificat(John Rutter).
Karakterstukke vir klavier
Tinus Botha lewer ʼn solouitvoering met karakterstukke uit die Romantiese tydperk.
Boogie Woogie Big Band
Klim op die A-Train by Aardklop saam met Charl du Plessis en sy Boogie Woogie Big Band en kom swing saam met musiek van Duke Ellington, Count Basie en Glenn Miller. Suid-Afrika se top-instrumentaliste kry jou In the mood vir ‘n Sentimental journey waar die klavier uitbars in Great balls of fire en die blasers …
Koel a capella
Die Boulevard Harmoniste is ‘n gemengde ses-stem a capella ensemble wat klassieke, volks- en populêre werke uitvoer.
#Aardklop Steffie, die Hoenderboer en die Snaarman
Steffie, die Hoenderboer en die Snaarman is vol musiek en stories.
#Aardklop Sixty – Love: Op reis met Joan Hambidge
Joan Hambidge word 60 in September 2016.
#Aardklop Luna Paige in solosang
Luna Paige se musiek is opreg, eiesoortig en topklas.
#Aardklop Herman van den Berg & Mauritz Lotz
Herman van den Berg span saam met die ikoniese kitaarspeler Mauritz Lotz om ʼn musikale ervaring soos min te skep.
