Dit het begin met die gooi van ontlasting op die standbeeld van Cecil John Rhodes aan die begin van die jaar.
Sleutelwoord Argiewe:Aardklop
#Aardklop Word moedertaal in skole vermoor of is net Afrikaans onder skoot
“Die staat het ’n doelgerigte veldtog teen enkelmedium- Afrikaanse skole om hulle taalbeleid te verander.”
#Aardklop Die vakbondwese in onstuimige vaarwater – is die vooruitsig vir die land redding of rampspoed
Die vakbondwese is in rep en roer.
#Aardklop Gaan ‘n blou golf die munisipale verkiesings tref
’n Indringende gesprek met die nuwe DA-leier, Mmusi Maimane.
#Aardklop Hardop
Vrydagaand is tradisioneel Hardop-aand – ’n skemeruur wat afgestaan word aan woorde wat weerklink oor dinge wat die hart van vol is.
#Aardklop Dana Snyman en Amore Bekker: In die blou kamp en Hartstories
Dana Snyman en Amore Bekker is soos vinkel en koljander – die een is so geliefd soos die ander. En by Clover Aardklop is hulle saam op een verhoog.
Siener in die suburbs
“Ek wil van geweet wees, Ma, ek wil nie vrek soos ‘n hond nie, ek wil van geweet wees.”
Die Waarsêer
Die Waarsêer is meer as net ‘n storie. Dis gegrond op ware gebeure wat in die laat 1950’s op die klein dorpie Amersfoort afgespeel het.
#Aardklop Drie vroueskrywers, drie vroue met speurneuse en ‘n goeie dosis spanning
’n Speurneus is klaarblyklik ’n growwe neus – ’n growwe neus behorende aan ’n man. Aldus die meerderheid van spanningsverhale.
#Aardklop Willie Esterhuyse Geagte Jahwe
Met Geagte Jahwe sluit prof. Willie Esterhuyse sy trilogie af – wat voorafgegaan is deur God en die gode van Egipte en Die God van Genesis.
