Pretoria 155 Afrikaanse Musiekfees

Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Bok van Blerk, Lianie May, Bobby van Jaarsveld en Elizma Theron tel onder die sangers wat op 13 November gaan optree tydens AfriForum se Afrikaanse musiekfees.

60 Goue Kersfees Treffers

Sewentien van Select Musiek se kunstenaars se gesamentlike vertolking van Fredi Nest se nuutskepping Kersfeestyd regoor die wêreld verleen aan dié DVD sonderlinge bekoring.