Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof in ’n nuwe verwerking.
Sleutelwoord Argiewe:Laudo Liebenberg
Ander Mens
Ander Mens vertel, met oorgenoeg aksie en donker humor om kykers op die punte van hulle stoele te hou, die spanningsvolle verhaal van ’n doodgewone en baie vervelige boekhouer, Daniël Niemand, wie se lewe onherroeplik verander nadat ’n reeks misverstande sy bestaan heeltemal omvêrgooi.
Republiek van Zoid Afrika Volume 2
Sedert die tweede reeks van Republiek van Zoid Afrika op die lug is, is Karen Zoid weekliks bo-aan die SA iTunes trefferlys.
Sakrament
Alles wat in families gebeur, is sakramente; elke banaliteit word heilig.
Broers
Broers belig die verwikkelde verhouding tussen Anton Tsjechof, een van die grootste dramaturge van alle tye, en sy disfunksionele familie.
