Die McGregor Gedigtefees is hierdie jaar reeds sewe jaar oud.
Sleutelwoord Argiewe:Luna Paige
illuminate
Luna Paige en Marcia Moon is eerskomende Vrydag, 30 Junie 2017, by die Alma Cafe in Rosebank, Kaapstad, met illuminate.
Korreltjie Kantel
Drie onverwagse musiekgroepe kom bymekaar om Ingrid Jonker se liefdesgedigte te verwerk en opnuut weer te gee.
Konnexi
Vier stories oor vier mense, wat op een of ander wyse afgesluit of afgesonder voel van ander en by tye ook, van hulself.
#Aardklop Luna Paige in solosang
Luna Paige se musiek is opreg, eiesoortig en topklas.
#Woordfees Korreltjie kantel
Vier uiteenlopende musiekgroepe kom byeen om Ingrid Jonker se liefdesgedigte nuut te verwerk.
Matt Woosey in SA
Die hoogaangeskrewe Britse musikant Matt Woosey land binnekort vir ’n kort Suid-Afrikaanse toer – slegs in die Wes-Kaap.
Dié musiekfees by Wacky Wine
ClemenGold en Zandvliet Wynplaas het saamgespan om seker te maak dat Robertson wyndistrik se Wacky Wine fees omskep word in ‘n vreugdebelaaide drie dag geleentheid.
#Woordfees Die Ander Konsert
Vier meesleurende stemme, twee kletsende klaviere, drie kitare, ‘n wereldklas baskitaarspeler en ‘n Ingelsman wat uitheemse tromme speel, kom op die verhoog bymekaar …
Borders and Beyond
Luna Paige se vyfde album sien volgende maand die lig.
