Daar is niks so vervullend soos om ‘n lewe te lei tot diens van jou medemens nie, en in Suid-Afrika is daar beslis nie ‘n tekort aan leiers wat deur hul medemenslikheid ‘n verskil probeer maak nie.
Sleutelwoord Argiewe:Marc Lottering
Hilton Kunstefees
Die Hilton Kunstefees roem daarop dat hulle KwaZulu-Natal se voorste kunstefees is.
Marc weier om op Sondae te werk
Marc Lottering begin April met ‘n splinternuwe solostuk getiteld I Don’t Work on Sundays.
2012 Fleur Du Cap-benoemings
Die gesogte Fleur du Cap-toekennings vir teaterproduksies word op 18 Maart by die Baxter-teater in Kaapstad gehou.
Marc Lottering oor ANC-eeufees
ANC vervoer 1 000 lede per trein na Bloemfontein vir eeufeesvieringe. Die hoofgereg wat op die trein bedien word, is GRAVY.
Marc Lottering – Not in 3D
Marc Lottering – Not in 3D verkoop oral uit.
Want ons kan / ‘Cause we can
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
