Die skokkende verkragting van ’n baba het destyds aanleiding gegee tot hierdie bekroonde stuk wat weer vanjaar by Grahamstad op die planke is met die oorspronklike rolverdeling.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Kunstefees
#NAF16 The Inconvenience of Wings
Lara Foot se jongste stuk handel oor vriendskap, wanaanpassing, verslawing en engele.
#NAF2015 SALT
Aya is al lank ’n psigiatriese pasiënt.
#NAF2015 Rose Red
Dis die klassieke feëverhaal in die vorm van ’n kabaret. Die ene pret en plesier.
#NAF2015 Fatal
Die lewe kan maar moeilik wees, een van die moeilikste dinge wat jy ooit sal aanpak.
#NAF2015 Every Beautiful Thing
’n Storie oor stilte en geraas.
Bok
Bok speel af in ’n droomwêreld en verken die afwisseling tussen wat primitief is en wat beskaafd is, die dierlike en die menslike, ’n surrealistiese fantasie vol erotiese insinuasies.
#NAF2015 El Blanco: Tales of the Mariachi
James Cairns en Gwydion Beynon snoer kragte saam om die storie te vertel van EL Blanco – die Wit Een.
#NAF2015 Curl Up & Dye
’n Ongemaklike maar snaakse storie wat die stemme van Suid-Afrikaanse vroue eggo.
#NAF2015 Couch
’n Donker komedie/drama oor ’n groep mense van verskillende rasse en die dilemma van nie-rassigheid en politieke korrektheid as ’n sosiale masker.
