Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Sleutelwoord Argiewe:Neels van Jaarsveld
Mooi Maria
Die verhaal van ’n meisie wat eens Mooi Maria was – totdat die noodlot toegeslaan het.
Pa …vir Dummies
Pa … vir Dummies is ‘n nuwe solostuk met Neels van Jaarsveld in die rol van Dries Klopper (28), wie se doodgewone, lekker lewe ontwrig word deur die oorweldigende uitdagings van vaderskap.
Lot
Popsterre, kanaries en tennisliefhebbers slaan remme aan voor ‘n hek wat bokveld toe lei.
Bloemers & Roemers 2
Ná die groot sukses van Bloemers & Roemers is hierdie lekker improvisasie-komedie terug op die verhoog.
Die kaptein se tier
’n Jong matroos aan boord van die SS Graigaur begin om sy eerste roman neer te pen.
Betésda
Betésda is ’n omgewingspesifieke drama wat die storie van Betésda in die Bybel as vertrekpunt gebruik.
Bure oppie bank
Wanneer die manne van Bure oppie bank bymekaarkom, spat die twak.
Neels van Jaarsveld beseer
Die akteur Neels van Jaarsveld is ernstig beseer op die stel van die rolprent The Bang Bang Club.
G´n hierjy nie
Maar dis wanneer die drank en die grappies begin vloei dat Thinus (Jan Bester) en Karel (Neels van Jaarsveld) effens beheer verloor en per ongeluk begin oorgee aan hul diepste, onderdrukste emosies.met vermaaklike gevolge!
