‘n Eiendomsagent van Kaapstad, Christina Bergh (32), het aan die Huisgenoot “onthul” dat sy 14 jaar lank ‘n verhouding met die sanger Steve Hofmeyr gehad het.
Sleutelwoord Argiewe:Steve Hofmeyr
Bie op Steve Hofmeyr
bidorbuy.co.za hou binnekort ‘n Celebrities for Charities-veiling. Steve Hofmeyr is op die spyskaart.
Suurgat 2
Ek is moeilik oor ‘n hele paar dinge wat in ons land aangaan en alhoewel my pa na 36 jaar steeds aandring op bloedtoetse het ek eindelik vrede gemaak met my geboorte.
Engele om ons
Engele Om Ons is Steve se 14de CD in sy blink musiekloopbaan en sy eerste ateljee-album in drie jaar.
Steve Hofmeyr in hospitaal vir noodbehandeling
Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr is gisternag in die Johannesburgse hospitaal opgeneem vir noodbehandeling.
Steve Hofmeyr
Pasiënt: “Dokter, ek hoor die ‘Pampoen’ speel in my kop. Is daar dalk iets fout?”
Toeka 2
Steve Hofmeyr se Toeka 2 is selfs lekkerder as die eerste een. Bekendes soos Sonja Herholdt en Karla Du Plessis maak ook ‘n buiging.
Vak
Nie vir sensitiewes nie.
Naledi Toekennings 2006
Die Naledi-pryse bekroon professionele hoofstroom-produksies wat in 2005 in Gauteng opgevoer is.
Ons Sing Jou Taal
Rapport-lesers het onlangs die geleentheid gehad om ‘n keuse te maak van al hul tydlose Afrikaanse gunstelinge in sangers en musiek.
